✦ Vier 55 jaar in die uitvoerende kunste ✦
LIZZ MEIRING
“Van Lady Macbeth tot 'n opspring-broodrooster — sy het als gespeel.”
Aktrise · Regisseur · Skrywer · Vervaardiger
scroll
'n Onkeerbare kreatiewe krag
55 · 500+ · 450 · 35 · 29
Lizz Meiring, een van Suid-Afrika se veelsydigste vermaaklikheidskunstenaars, beweeg moeiteloos tussen die klassieke en kontemporêre drama, klug, komedie, sitkom, musiekteater, pantomime en kabaret — dikwels met ses projekte gelyktydig. Van Pieter-Dirk Uys se satiriese revues tot die Netflix-riller Ludik — in meer as vier dekades as professionele kunstenaar was sy nog nooit 'n enkele dag sonder werk nie.
Jaar op die verhoog
Verhoogproduksies
TV-produksies
Rolprente
Toekennings
Gebeure
Nou op die planke
Sien Lizz lewendig — komende vertonings, feeste en optredes.
Peilings
Sê jou sê
Gee jou mening — dit neem net 'n oomblik.
Gee jou stem
Hoe kry ons gehore terug in die teater?
Gee jou stem
By watter fees sal jy Lizz die graagste wil sien?
Teen strooipos beskerm deur Cloudflare.